Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het jou nederig gemaak, toegelaat dat jy honger ly en jou ‘man hu’ gegee om te eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om julle te laat verstaan dat die mens nie van brood alleen leef nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van יהוה af uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:3 in konteks