Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet die hele pad onthou waarop יהוה, jou God, jou, vir hierdie veertig jaar in die wildernis gelei het, om jou nederig te maak en jou te toets, om te weet wat in jou wil, emosie en verstand is, of jy Sy opdragte sal hou of nie.`Am 8:11; Mat 4:4; Luk 4:4; Yog 6:48-51; Yog 7:37

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:2 in konteks