Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy jou oes op jou land insamel en ’n gerf op die land vergeet, mag jy nie teruggaan om dit te gaan haal nie; dit sal wees vir die vreemdeling, die wees en die weduwee sodat יהוה, jou God, jou kan seën in al die werk van jou hande.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:19 in konteks