Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 6:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die ark van יהוה ingebring en dit op sy plek neergesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het en Dawid het brandoffers en vredesoffers geoffer voor יהוה.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 6

Kyk 2 Sh'mu'el 6:17 in konteks