Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 6:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het dit gebeur: soos die ark van יהוה die stad van Dawid ingekom het, het Mikhal, die dogter van Sha’ul, deur die venster gekyk en koning Dawid gesien spring en dans voor die Teenwoordigheid van יהוה en sy het hom in haar verstand, wil en emosie verag.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 6

Kyk 2 Sh'mu'el 6:16 in konteks