Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy al die priesters uit die stede van Y’hudah laat kom en die hoë plekke onteer waarop die priesters wierook gebrand het, van Geba af tot by Be’er-Sh’va en die hoë plekke van die poorte afgebreek, wat by die ingang van die poort van Y’hoshua, die goewerneur van die stad, aan ’n mens se linkerhand by die stadspoort, was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:8 in konteks