Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy diensknegte het sy liggaam in ’n strydwa vanaf Megiddo gery en hom na Yerushalayim gebring en hom in sy eie graf begrawe. Toe het die mense van die land vir Y’ho’agaz, die seun van Yoshiyahu, gevat, hom gesalf en hom in die plek van sy vader koning gemaak.2 Kro 36:1-4

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:30 in konteks