Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In sy dae het Farao N’khoh, koning van Mitzrayim, teen die koning van Ashur opgegaan na die Eufraatrivier en koning Yoshiyahu het hom tegemoet gegaan en toe hy hom sien, het hy vir Yoshiyahu gedood by Megiddo.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:29 in konteks