Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het weggedoen met die perde wat die konings van Y’hudah aan die son gegee het, by die ingang van die huis van יהוה, by die kamer van N’tan-Melekh, die amptenaar, wat in die omgewing was en hy het die waens van die son met vuur verbrand.Deut 18:10; Deut 16:21

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:11 in konteks