Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 7:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het by Mitzpah bymekaargekom, water opgetrek en dit voor die Teenwoordigheid van יהוה uitgegiet en op daardie dag gevas en daar gesê: “Ons het gesondig teen יהוה.” Sh’mu’el het die seuns van Yisra’el by Mitzpah gerig.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 7

Kyk 1 Sh'mu'el 7:6 in konteks