Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 7:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die F’lishtyne hoor dat die seuns van Yisra’el by Mitzpah bymekaargekom het, het die meesters van die F’lishtyne teen Yisra’el opgetrek en toe die seuns van Yisra’el dit hoor, was hulle bang vir die F’lishtyne.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 7

Kyk 1 Sh'mu'el 7:7 in konteks