Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 31:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Sha’ul vir sy wapendraer: “Trek jou swaard uit en deurboor my daarmee, anders kom die onbesnedenes en deurboor my en skeer gek met my.” Sy wapendraer wou egter nie omdat hy baie bang was. Sha’ul vat toe sy swaard en val daarin.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 31

Kyk 1 Sh'mu'el 31:4 in konteks