Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 26:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Sha’ul: “Ek het gesondig; kom terug, my seun Dawid, want ek sal jou nie weer kwaad aandoen nie omdat my lewe vandag kosbaar was in jou oë; let op, ek het dwaas gehandel en ’n groot fout gemaak.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 26

Kyk 1 Sh'mu'el 26:21 in konteks