Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 25:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vra u jongmanne en hulle sal u vertel. Laat my jongmanne daarom guns vind in u oë, want ons het op ’n feestelike dag gekom. Gee asseblief wat u byderhand het aan u diensknegte en aan u seun Dawid.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 25

Kyk 1 Sh'mu'el 25:8 in konteks