Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Tola: `Uzi, Refayah, Yeri’el, Yagmai, Yivsam en Sh’mu’el, hoofde van hulle vaders se huise; hierdie was die seuns van Tola. Hulle was dapper manne van krag in hulle familie en hulle geslag, hulle getal in die dae van Dawid was twee en twintig duisend ses honderd.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:2 in konteks