Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek, Dawid het geantwoord en gesê: “O יהוה, my God, gee aan my seun Shlomo ’n volmaakte verstand, wil en emosie, om U opdragte, U getuienisse en U instellings te hou en om al hierdie dinge te doen wat ek beveel het en om die tempel te bou waarvoor ek voorsien het, want U groot Naam (Karakter en Outoriteit) sal afgesonder en geprys word in die wêreld wat U geskep het in die teenwoordigheid van hulle wat U aanbid.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:19 in konteks