Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“O יהוה, God van Avraham, Yitz’gak en Yisra’el, ons vaders het alles bewaar wat U ons vir ewig belowe het. Draai nou ons verstand, wil en emosie weg van boosheid dat ons nie voor U sal sondig nie en berei ons verstand, wil en emosie voor om U te aanbid.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:18 in konteks