Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Dawid het in die stad van Tziyon gebly; daarom noem hulle dit die stad van Dawid.

8. Dawid het die stad rondom opgebou, selfs vanaf Millo, wat buite is en Dawid het die oostekant van die stad vir die res van die mense in die dorpies gegee.

9. Dawid het kragtiger en kragtiger geword en יהוה-Tzva’ot (van die leërmagte) was by hom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11