Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het gesê: “Wie ook al die eerste Y’vusiet doodmaak, sal hoof en bevelvoerder oor die weermag wees.” Toe het Yo’av, die seun van Tz’ruyah, eerste opgegaan en koning Dawid het hom as hoof en bevelvoerder oor die weermag aangestel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:6 in konteks