Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:24-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Hierdie dinge het B’nayah, die seun van Y’hoyadah, gedoen en hy was bekender as die drie magtige manne.

25. Hy is gerespekteer onder die drie magtige manne, want hy het geveg soos drie magtige manne en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag en oor die hoofde van die weermag.

26. Die dapper manne van die weermag was: `Asah’el, die broer van Yo’av, Elganan, sy oom se seun uit Beit-Legem,

27. Shammah, vanaf die heuwel; Heletz, die P’loniet;

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11