Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook ’n Mitzrayiet verslaan, ’n groot man, vyf el lank en in die hand van die Mitzrayiet was ’n spies soos ’n wewersbalk en hy het afgegaan teen hom met ’n staf en die spies uit die hand van die Mitzrayiet gevat en hom met sy eie spies doodgesteek.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:23 in konteks