Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

B’nayah, die seun van Y’hoyadah, ’n dapper man uit die provinsie van Kavtze’el, het groot dade gedoen; hy het die twee magtige manne van Mo’av verslaan en hy het ook gegaan en ’n leeu in ’n kuil doodgemaak op ’n sneeuerige dag.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:22 in konteks