Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur toe Shlomo die huis van יהוה en die huis van die koning klaar gebou het en alles wat Shlomo begeer het om te doen

2. dat יהוה vir die tweede keer aan Shlomo verskyn het, soos Hy aan hom verskyn het in Giv’on.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9