Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir hom gesê: “Ek het jou gebed en jou smeking gehoor wat jy voor My gemaak het; Ek het hierdie huis wat jy gebou het, afgesonder deur My Karakter en Outoriteit (Naam) daar te plaas vir ewig en My oë en My verstand, wil en emosie sal ewigdurend daar wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:3 in konteks