Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:64 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op dieselfde dag het die koning die middel van die hof afgesonder wat voor die huis van יהוה was, want daar het hy die brandoffer, die graanoffer en die vet van die vredesoffers geoffer omdat die koper altaar wat voor יהוה is, te klein was om die brandoffer, die graanoffer en die vet van die vredesoffers te hou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:64 in konteks