Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:65 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het Shlomo in dié tyd die fees onderhou en die hele Yisra’el saam met hom, ’n groot vergadering van die ingang na Hamat af tot by die spruit van Mitzrayim, voor die Teenwoordigheid van יהוה, ons God, vir sewe dae en nog sewe dae; veertien dae lank.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:65 in konteks