Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:63 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het as die vredesoffer wat hy tot יהוה gebring het, twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend skape geoffer. So het die koning en al die seuns van Yisra’el die huis van יהוה afgesonder.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:63 in konteks