Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ag’av het met Navot gepraat en gesê: “Gee vir my jou wingerd sodat ek dit as ’n groentetuin kan hê, want dit is naby, langs my huis en ek sal vir jou ’n beter wingerd gee in sy plek; as jy wil, sal ek vir jou die prys daarvan in geld gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:2 in konteks