Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Izevel hoor dat Navot gestenig en dood is, sê Izevel vir Ag’av: “Staan op, neem die wingerd van Navot, die Yizre’eliet, in besit wat hy geweier het om vir jou te gee vir geld, want Navot leef nie, maar is dood.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:15 in konteks