Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het rouklere om hul heupe vasgebind en toue om hul koppe en na die koning van Yisra’el gekom en gesê: “U dienskneg Ben-Hadad sê: ‘Laat my asseblief lewe!’” Hy antwoord: “Lewe hy dan nog? Hy is my broer.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:32 in konteks