Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy diensknegte sê vir hom: “Let op, ons het gehoor dat die konings van die huis van Yisra’el genadige konings is; laat ons asseblief rouklere om ons heupe bind en toue om ons koppe en uitgaan na die koning van Yisra’el; miskien sal hy u lewe spaar.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:31 in konteks