Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom ’n man van God nader en praat met die koning van Yisra’el en sê: “So sê יהוה: ‘Omdat die Arameërs gesê het: "יהוה is ’n god van die berge, maar Hy is nie ’n god van die valleie nie,”’ sal Ek hierdie hele groot menigte in jou hand gee en jy sal weet dat Ek יהוה is.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:28 in konteks