Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sodat יהוה Sy beloftes kan uitvoer wat Hy aangaande my gesê het, naamlik: ‘As jou seuns versigtig is op hulle pad deur voor My in waarheid te loop met hulle hele gees en met hulle hele verstand, wil en emosie, sal daar nie vir jou ’n man op die troon van Yisra’el ontbreek nie.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:4 in konteks