Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onderhou die opdragte van יהוה, jou God, deur te loop op Sy paaie, deur Sy wette, Sy opdragte, Sy instellings en Sy getuienisse te gehoorsaam, volgens wat geskryf is in die wet van Moshe sodat jy suksesvol kan wees in alles wat jy doen en waarheen jy ook al draai

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:3 in konteks