Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy weet ook wat Yo’av, die seun van Tz’ruyah, aan my gedoen het; wat hy aan die twee bevelvoerders van die leër van Yisra’el, Avner, die seun van Ner en `Amasa, die seun van Yeter, gedoen het; wat hy vermoor het en ook oorlogsbloed in vredestyd vergiet het en hy het die oorlogsbloed op sy gordel om sy heupe en op die sandale aan sy voete gesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:5 in konteks