Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan doen julle ’n beroep op die karakter en outoriteit van julle god en ék op die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה en die God wat met vuur antwoord, Hy is God. Al die mense het geantwoord en gesê: “Dit is ’n goeie woord.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:24 in konteks