Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat hulle nou vir ons twee jong bulle gee en laat hulle vir hulself een jong bul uitkies en dit in stukke opsny en op die hout sit, maar geen vuur maak nie en ék sal die ander jong bul gereed maak en op die hout sit en ek sal geen vuur maak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:23 in konteks