Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het agter die man van God aan gegaan en hom gekry waar hy onder ’n eikeboom sit en hy sê vir hom: “Is jy die man van God wat uit Y’hudah gekom het?” Hy antwoord: “Ek is.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:14 in konteks