Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur toe die hele Yisra’el hoor dat Yarov’am terug was, hulle gestuur en hom na die vergadering geroep en hom koning gemaak het oor die hele Yisra’el. Niemand behalwe die stam van Y’hudah het die huis van Dawid gevolg nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:20 in konteks