Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Regav’am in Yerushalayim gekom het, het hy die hele huis van Y’hudah en die stam van Binyamin bymekaargeroep, een honderd en tagtig duisend manne wat soldate was, om teen die huis van Yisra’el te veg, om die koninkryk tot Regav’am, die seun van Shlomo, te herstel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:21 in konteks