Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en net so ook is hy ’n vader van dié besnedenes wat nie alleen fisies besny is nie, maar ook loop in die voetspore van vertroue van ons vader Avraham, toe hy nog onbesnede was,Gen 15:3-5 deur die geskrewe wet verkry nie, maar deur die onpartydige opregtheid wat uit vertroue kom,

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:12 in konteks