Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die teken van die besnydenis ontvang as ’n seël van sy onpartydige opregtheid deur vertroue, toe hy nog nie besny was nie sodat hy die vader kon wees van almal wat vertrou terwyl hulle onbesnede is sodat dit ook vir hulle as onpartydige opregtheid gereken kon word

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:11 in konteks