Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sê daarom vir julle: ‘Moenie bekommerd wees oor julleself, wat julle sal eet of drink nie, of oor julle liggaam, wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as kos en die liggaam meer as klere nie?’

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6

Kyk Mattityahu 6:25 in konteks