Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geen man kan vir twee meesters werk nie, want hy sal òf die een haat en van die ander een hou, òf hy sal getrou wees aan die eerste een en die ander een verwaarloos. Dit is nie moontlik om vir God én vir Mammon te werk nie!

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6

Kyk Mattityahu 6:24 in konteks