Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy daarom liefdadigheid bewys, moenie ’n ramshoring blaas om dit aan te kondig soos die toneelspelers van ’n vals karakter in die bymekaarkomplekke en op die strate doen sodat hulle mense se lof kan ontvang nie. Dit is waar wat Ek vir julle sê, hulle het hulle beloning reeds ontvang,

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6

Kyk Mattityahu 6:2 in konteks