Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. maar jy, wanneer jy vas, was jou gesig en salf jou kop

18. sodat niemand sal sien dat jy vas nie, behalwe jou Vader wat in die geheim is en jou Vader wat sien wat in die geheim gedoen word, sal jou in die openbaar beloon.

19. Moenie vir julle skatte opgaar hier op die aarde, waar motte en roes vernietig en waar diewe inbreek en steel nie,

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6