Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer julle vas, moenie treurig lyk soos die toneelspelers van ’n vals karakter nie, want hulle misvorm hul gesigte sodat mense kan sien dat hulle vas. Dit is waar wat Ek vir julle sê, hulle het reeds hul beloning ontvang,

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6

Kyk Mattityahu 6:16 in konteks