Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hulle: “Waar is julle vertroue?” Hulle was egter in respekvolle vrees en verwonderd en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy dan dat Hy ook die winde en die water beveel en hulle gehoorsaam Hom!”

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:25 in konteks