Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het gekom en Hom wakker gemaak en gesê: “Ons Meester, ons Meester, ons word vernietig!” Hy het opgestaan en die wind en die golwe van die see bestraf en hulle het opgehou en daar het ’n kalmte gekom.

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:24 in konteks