Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 13:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir die wat die wingerd snoei: ‘Let op, vir drie jaar kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. Hoekom moet hy nog die grond onvrugbaar maak?’

Lees volledige hoofstuk Luka 13

Kyk Luka 13:7 in konteks